)

You are sponsoring

Hoërskool Burgersdorp leerder blink uit in Gholftoernooi

Eddie Abrahams van Hoërskool Burgersdorp het die Katberg IPT 0/15 gholftoernooi, gedurende die vakansie gewen het. Baie geluk!! BHS is trots op jou!