)

You are sponsoring

CVO Gromar Skool - Gradeplegtigheid Gr 0

CVO Gromar Skool van Groblersdal, het hul “graad” tydens die gradeplegtigheid ontvang. Die Graad 1 onderwysers is baie opgewonde om hulle in Gr 1 te verwelkom. Baie geluk, maats!