)

You are sponsoring

Laerskool AG Visser bied meer

Laerskool A.G. Visser van Heidelberg, Gauteng,is die skool waar u kind in totaliteit opgevoed en onderrig word in sy/haar moedertaal: Afrikaans.