)

You are sponsoring

Hoërskool Upington Tennisspeler kook!

Janneke Engels, ʼn Gr.10 leerder van Uppies het vanaf 12-13 September deelgeneem aan die Cavalier Mini Tennistoernooi in die Strand. Janneke oefen baie hard en is pligsgetrou teenoor haar tennis. …