)

You are sponsoring

Hoërskool Burgersdorp: sterkte aan matrieks

Sterkte aan Hoërskool Burgersdorp se Matriekklas van 2020. Hulle begin vandag met hulle rekord-eksamen en skop af met Rekenaarstoepassingstegnologie Prakties.