)

You are sponsoring

Hoërskool Waterkloof se Justine Barwise Nasionale wenner van Olimpiade vir 2020

Justine Barwise, graad 12-leerling van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is gister tydens ‘n regstreekse prysuitdelingsfunksie as die nasionale wenner van die Rekenaartoepassingstegnologie Olimpiade vir 2020 aangewys. Dit is ‘n uitsonderlike…