)

You are sponsoring

Laerskool Postmasburg Onderwyseres behaal graad by Unisa

Suné Rossouw, onderwyseres by Laerskool Postmasburg het haar B. ED Intermediêr en Senior fase graad verwerf aan die Universiteit van Suid-Afrika Baie geluk, Suné. Laerskool Postmasburg is baie trots op…