)

You are sponsoring

Mnr Geo Jooste van Hoërskool Sentraal naaswenner van Impala Trofee

Mnr Geo Jooste, adjunkhoof van Hoërskool Sentraal, is aangewys as naaswenner in die PSSA 2020 Impala Trofee vir natuurfoto’s. Baie geluk! Die Tralies is trots op u!