)

You are sponsoring

Hoërskool Hoopstad Skool Graad 5's leer van insekte

Hoopies se Graad 5-leerders moes in Lewensvaardighede insekte-uitrustings gemaak het en het tydens pouse modeparade gehou. Hulle het almal baie oulik gelyk! Baie geluk aan Hanro Booysen wat die gunsteling…