)

You are sponsoring

Hoërskool Hoopstad Gr 4's leer Lewensvaardighede

Hoopies se Graad 4-leerders moes in Lewensvaardighede diere-uitrustings gemaak het en het tydens pouse modeparade gehou. Hulle het almal baie oulik gelyk! Baie geluk aan Elzé Barnard met haar Zebra-uitrusting…