)

You are sponsoring

Hoër Meisieskool Oranje leerder skitter in Trinity College of London se praktiese musiekeksamen.

Anke Rheeder, ’n matriekleerder aan die Hoër Meisieskool Oranje, se puik vioolspel het haar 89% besorg in Trinity College of London se praktiese musiekeksamen. Sy het ingeskryf vir klassiek (viool)…