)

You are sponsoring

Hoërskool Wilgerivier leerders terug by skool

Die Wilgies is terug!!!! So lekker om almal weer te sien. Gemasker en 1,5m uit mekaar het ons die dag aangepak. #wilgiewenners #wilgietrots