)

You are sponsoring

Laerskool Stulting leerder bly vir altyd in ons harte…

Ons harte gaan uit na Ronaldo Kirsten, voormalige leerder van Laerskool Stulting, se familie en vriende met sy onverwagse afsterwe.  Hy sal altyd deur sy klasmaats en onderwysers onthou word…