)

You are sponsoring

HOËR MEISIESKOOL ORANJE MATRIEKS DEEL HULLE ERVARING OP 1STE DAG NA COVID-19 PANDEMIE

Drie gr. 12’s van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein deel hulle ervaring van die eerste skooldag ná 81 dae se afwesigheid weens die Covid19-pandemie.