)

You are sponsoring

Hoërskool Vryburg Kleure Atletiek Victor en Victrix Ludorum wenners

Tydens Hoërskool Vryburg se Kleure Atletiekbyeenkoms is Renier Mouton aangewys as die wenner van die Senior Victor Ludorum Trofee en Way-Dean Ferris as die Senior Victrix Lodorum wenner.