)

You are sponsoring

Laerskool Mooirivier Krieketspelers in Provinsiale Spanne

Vlnr: Lhuan-dré Pretorius en Jacques Schutte Twee gedugte krieketspelers van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, Lhuan-dré Pretorius en Jacques Schutte is gekies vir die Noordwes o/13A-Momentum-krieketspan.   Â