)

You are sponsoring
Leani van der Merwe Spesiale Toekenning Lid van SA Platteland-span

Hoërskool Vryburg Krieket vs Hoërskool Ferdinand Postma

Hoërskool Vryburg het onlangs in ‘n krieketwedstryd teen Hoërskool Ferdinand Postma van Potchefstroom te staan gekom. Ongelukkig moes Vryburg die knie buig teen die opposisie.