)

You are sponsoring

Laerskool Mooirivier skaakspelers na SA's

Elf skaakspelers van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het gekwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe in Johannesburg deel te neem. Die kampioenskap vind Desember plaas.