)

You are sponsoring

Hoërskool Upington Atlete skitter tot in SA’s!

Twee van Hoërskool Upington se atlete, JJ Snyders en Khayinkosi Klaasten, het vanjaar deurgedring na die SA Junior Atletiekkampioenskappe in Boksburg. Hierdie twee leerders sou 20-21 Maart aan die byeenkoms…