)

You are sponsoring

Laerskool Staats ster-atleet by SA Nas Atletiek-byeenkoms

Kaemé Wehr Laerskool Staats spog met hul eie ster-atleet, Kaemé Wehr wat die Noord-Kaap verteenwoordig het by die SA Nasionale Atletiek-byeenkoms wat op 14 Maart in Germiston plaasgevind het.  …