)

You are sponsoring

Hoërskool De Aar o/14 Hokkiespelers by Winterspele

Wilmie en Joané van Hoërskool De Aar, is in Durban waar hulle vir die 0.14 Noord-Kaap hokkiespan speel. Hulle neem deel aan die Winterspele.