)

You are sponsoring

Hoërskool De Aar Krieket

André Theron, Jeandré Rust en GD Botha van HSD, het aan die krieketproewe tussen Pixley en JTG deelgeneem. Hulle is gekies om aan die volgende rondte proewe deel te neem.