)

You are sponsoring

Hoërskool De Aar Gholf

André Theron, van Hoërskool De Aar, het die aan die tweede rondte gholf-proewe vir die Noord-Kaap deelgeneem. André het baie goed gevaar.