)

You are sponsoring

HNK leerders behaal A+ by Kunsfees

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se deelnemers het vanjaar weereens baie goed tydens die Noord-Kaap Kunsfees presteer deur ‘n A+ te behaal. Voor vlnr: Gamolemo Makapie, Zubayra Voster en Bonolo Sebolai.…