)

You are sponsoring

Hoërskool Framesby Atletiek: PE-skole uitslae

Tiaan Erskine (links)  en Jana Terblanché (regs). Sowat 150 atlete het die afgelope naweek aan die PE-atletiek-skolebyeenkoms deelgeneem. 68 Atlete het gekwalifiseer om aan die Metro-Atletiekbyeenkoms deel te neem.  …