)

You are sponsoring

Laerskool Stulting Gradeplegtigheid!

Die Gr. R-maatjies van Laerskool Stulting, Humansdorp, het graad gevang en kan nie wag om volgende jaar na die “groot skool” te gaan nie. Baie geluk aan al die maatjies!