)

You are sponsoring

Hoërskool Aliwal-Noord Gr 8 Kleurbaadjie-seremonie

Hoërskool Aliwal Noord het hul ‘Blazer’ seremonie aangebied vir die graad 8’s. Wat is dan nou lekkerder as om jou nuwe skoolbaadjie met trots aan te trek!