)

You are sponsoring

CHS WEN ATKV & BURGER SE VLYMSKERP VASVRAKOMPETISIE

Op Vrydag, 17 Augustus, het Hoërskool Cradock, saam met 15 ander skole, aan die ATKV & Burger se jaarlikse Vlymskerp Vasvrakompetisie deelgeneem by Laerskool Sunridge in Port Elizabeth.