)

You are sponsoring

Nellies na SA's - Atletiek

Nege atlete van Laerskool Nelspruit het gekwalifiseer vir die SA Kampioenskappe 2019. Vian Louw in Gewigstoot; Elizma de Villiers in Hoogspring; Zané Nel in Gewigstoot, Kiara Craven in 75mH; Tanya Pieterse…