)

You are sponsoring

Hoërskool Nelspruit wen sewes rugby

NSH se o/15-sewesspan het vroeër die maand die Hoërskool Rob Ferreira Sewes-toernooi gewen. ‘n Nellie-speler, Jacques Marais is as die speler van die toernooi aangewys.