)

You are sponsoring

HTS Tom Naudé beste boogskut

Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Hendrik Spies die trofee ontvang vir die beste Boogskut van 2018. Die Tommies is trots op jou, Hendrik!