)

You are sponsoring

HTS Tom Naudé beste junior krieketspeler

Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Mauritz Claassen die trofee ontvang vir die beste junior krieketspeler van 2018. Die Tommies is trots op jou, Mauritz!