)

You are sponsoring

HTS Tom Naudé beste 1ste Span Rugbyspeler

Tydens HTS Tom Naudé, van Plokwane, se Sport-prysuitdeling, het Alex Hamman die trofee ontvang vir die beste 1ste span rugbyspeler. Die Tommies is trots op jou, Alex!