)

You are sponsoring

Lentefees by Hoërskool Roodepoort

Die Hoërskool Roodepoort het die lente behoorlik verwelkom met ‘n heerlike Lentefees.  Dit was ‘n dag propvol vermaak en almal het hulself baie geniet!!