)

You are sponsoring

Leeuwenhof Akademie se Delien in Suid-Gauteng Aksie-Netbal span

Delien Krouwkamp Delien Krouwkamp van Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, is opgeneem in die Suid-Gauteng O.13 Aksie-Netbal span wat 15 tot 20 Maart aan ‘n Interprovinsiale toernooi deelneem. Baie geluk, Delien!  …