)

You are sponsoring

Hoërskool Oudtshoorn help met 'Ek is Oudtshoorn' projek

Struisies se VRL het vanoggend, as deel van die ‘Ek is Oudtshoorn’ projek, gehelp bome plant om hul dorp te verfraai! 70 Koorsbome is op verskeie plekke in die dorp…