)

You are sponsoring

Hoërskool Punt Tennisspelers skitter by Eden-tennis

Mieke Theron en Kayla Esselen (albei o/14) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het Eden-tennis op 15 en 16 Junie, in George tydens ‘n Interpro-toernooi, verteenwoordig. Hulle speel in die o/16-ouderdomsgroep…