)

You are sponsoring

Laerskool Bertie Barnard Gimnastiek

Hierdie groepie gimnaste van Laerskool Bertie Barnard in Stilbaai, het onlangs aan ‘n Gimnastiek-kompetisie op Stilbaai deelgeneem en sommer ‘n klomp medaljes verower. Baie geluk julle!