)

You are sponsoring

Leerder van Hoërskool Langenhoven presteer in “hip hop”

Melissa Odendaal, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven en talentvolle danser, het haar “hop hop” tegniese kampioenskappe met ‘n silwermedalje geslaag. Die Dasse is trots op jou, Melissa!