)

You are sponsoring

Hoërskool Punt in taai hokkiewedstryd teen Hoërskool Outeniqua

Hoërskool Punt in Mosselbaai se 1ste dogters-hokkiespan het in ‘n baie taai wedstryd gelykop 1-1 teen die span van Hoërskool Outeniqua in George gespeel.