)

You are sponsoring

Hoërskool Punt-redenaars na semi-finaal by ATKV-Redenaarskompetisie

Lucia Pauw (gr. 9) en Marina Barnard (gr. 12) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is gekies om in die semifinale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie deel te neem.