)

You are sponsoring

Hoërskool Punt skaak nuus

Bianca Combrinck is opgeneem in die Wes-Kaap span wat gedurende Julie aan die SA Skole skaaktoernooi gaan deelneem.