)

You are sponsoring

Hoërskool Punt ATKV Redenaarskompetisie

Elri Cronje, Mieke Oosthuizen, Lize-Mari Beck en Mianel Potgieter het deurgedring na die semi-finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie. Dit vind gedurende Mei 2017 in Port Elizabeth plaas. Foto aangeheg vlnr: Mianel…