)

You are sponsoring

WORCESTER GIMNASIUM LEERDER IN BOLAND O.15 GHOLFSPAN

Lucenne Willemse van Worcester Gimnasium is verkies is tot die O.15 Boland Gholfspan. Lucenne gaan vanaf 19 Maart die Boland verteenwoordig by ‘n gholftoernooi te Katberg Gholfklub. Baie geluk, Lucenne!