)

You are sponsoring

Hoër Meisieskool Paarl leerders na Australia vir Aksienetbal

Emma Swaan, Hannah Gildenhuys en Kyla Dames van Hoër Meisieskool Paarl, vertrek vir aksienetbal na Australië vanaf 30 November tot 7 Desember. Baie sterkte en geniet elke oomblik!