)

You are sponsoring

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Veelsydigheid in Sport

Die volgende toekonnings is aan Robbies gemaak vir veelsydigheid in Sport: Karla Bruwer(Atletiek Wes-Kaap) en Linry Johnson(Netbal Wes-Kaap) – Sportvrou van Hoërskool Roberts 2019 word gedeel. Baie geluk!