)

You are sponsoring

Paul Roos Gimnasium: Tennis

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het die Boland Landbou Tennisfees vir die derde jaar in ‘n ry gewen. PRG het Boishaai in die finaal met 7 – 2 gewen.