)

You are sponsoring

Hoër Jongenskool 7's Rugby

Die HJS 7’s rugbyspan neem Saterdag 31 Augustus as verdedigende kampioen aan die jaarlikse 7’s-toernooi te Humansdorp deel. Hulle sal kragte meet teen onder andere Grey Kollege, Bloemfontein, Hoërskool Outeniqua,…