)

You are sponsoring

Hoërskool Robertson Rugby

Albert Bruwer van Hoërskool Robertson het gedurende die afgelope vakansie deelgeneem aan die o/18 Cravenweek te Bloemfontein, waar hy die Boland verteenwoordig het. Baie geluk met jou prestasie, Albert!