)

You are sponsoring

Hoërskool Robertson Hokkiespeler in Boland O/18B span

Chad Calvert van Hoërskool Robertson, het die Boland o/18B-span by die IPT-toernooi vanaf 16-21 Junie in Pietermaritzburg verteenwoordig. Die span het die algehele 12de plek behaal. Baie geluk, Calvert!